Ask an expert
Question

24 Jan 2003

Wil graag meer weet oor bio-bust
Hi daar almal...Ek wil net baie graag uitvind by julle of bio-bust nadelig is vir jou. Die probleem is, dat ek baie klein borste het en wil graag iets doen net om dit bietjie grooter te kry...Ek het al by mense gehoor dat dit nie nadelig is vir jou nie...Maar ek wil net dood seker maak, want ek wil eendag graag borsvoed as ek kinders kry...Kan iemand my asb meer raad oor die produk gee.

Baie dankie
Answer 1,110 views
Expert
Sexologist
sexy

01 Jan 0001

Excuse my ignorance, but is it a cream or a pump? Never heard of it.
Regards
Dr Elna McIntosh
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.