Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Wil net aan die slaap raak/
My man is drie maande terug oorlede. Van toe af is my eet patroon en slaap patroon heeltemal deurmekaar. Slaap basies drie tot vier ure per nag eet baie min. Het probleme met my twee dogters 25,27 wat nie oor hulle pa se dood kan kom nie. Hulle wil nie he ek moet aangaan met my lewe nie. Ek is nie ' n alleen mens en wil graag vriende maak met ander en dan die vrymoedigheid he om hulle oor te nooi na my huis toe maar mag dit nie doen. Ek weet ek stres oor dit en ek weet nie of dit dalk die probleem is nie. As ek by die werk is of enige ander plek en ek sit vir ' n rukkie stil wil ek net slaap en tewyl ek kar bestuur. Dankie
Na so 'n verlies sou dit natuurlik wees om 'n mate van depressie te ondervind. Slaaploosheid is baie dikwels deel van depressie. Bespreek die probleem met u huisdokter, en vra haar of 'n goeie antdepressant nie van waarde sou wees nie.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.