Ask an expert
Question

11 Feb 2009

wit kol
My vrou het ' n wit kol ( neem aan dit is ' n swam ) onder haar groottoon nael, wat egter pla is die feit dat haar toon baie seer is.As die laken bv. daaraan raak is dit baie seer en sensitief.
Answer 1,002 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo oz
Dit kan dalk 'n abses onder die nael wees - swamme is gewoonlik nie so erg seer nie en meer in die nael as onder die nael. Laat haar dokter liewer kyk want dit het dalk dreinasie nodig, of as dit net 'n swam is moet mens iets soos Lamisil pille gebruik vir 'n paar weke want dit is nogal 'n hardnekkige ding om van ontslae te raak.
Sien ook http://www.mayoclinic.com/health/nail-fungus/DS00084
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9321 votes
No
67% - 18661 votes
Vote