Ask an expert
Question

23 Jan 2003

WIT KOLLE
My dogter van 10 jaar oud kry sulke wit kolle om die areas van die neus en wange. Sy lyk altyd soos iemand wat bleek is. Ek het al vir haar verskeie vitemienes gegee. Dit kom en gaan. Sy kry ook donker kolle om haar oë en haar oë is diep in die kaste en dit gebeur net sekere tye. Kan u dalk help asseblief?

Groete
Answer 391 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Rey, dis moeilik om te sê wat die probleem is sonder om haar te ondersoek. Dit mag wees dat dit net ‘n oppervlakkige fungus infeksie is, maar dit mag ook iets meer ernstig soos bloedarmoede wees. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9320 votes
No
67% - 18606 votes
Vote