Ask an expert
Question

15 Dec 2005

Wit Zombie Kersfees Tips
Kersdae is so boring en altyd dieselle. Hier is n paar tips vir kersdag....Wit Zombie Tips!

1. F*k die kalkoen - slag n skaap. As jy nog steeds liewers n voel soek, gaan Teazersl toe.

2. Raak dronk, swem en kyk of jy van die dak af tot in die swembad kan vlieg met n laken en twee stokke

3. Jaag karre - sit agter n bos as die kar aankom en spring dan uit as hy lang jou is en jaag hom soos n daai dobermans in resident evil.

4. Lifts - Kry vir jou n kettingsaag en n yshokkie masker. Vermom jouself dan soos Jason of daai freak van die Texas chainsaw massacre en gaan staan langs die highway of besige straat en gooi jou duim.

5. Gaan na Mcdonalds se drivethru toe sonder n kar. Verkieslik jy en 3 ander. "Ry" dan daar deur die drivethru en order n cheeseburger sonder cheese....

Any takers?

Answer 576 views
Expert
CyberShrink
cybershrink

01 Jan 0001

Well, at least we know you're going to have fun in the coming weks
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9269 votes
No
66% - 17897 votes
Vote