Ask an expert
Question

05 Feb 2008

Wonder Maar Net - Dringend !!!!
Hi Daar Dokter

Ek het verlede jaar middel Oktober die pil gelos, was amper 7 jaar op Trihasil...
Ek was so vir amper 2 weke nog na die tyd siekies, en nie weer siek geword nie, tot in Januarie was ook net vir twee dae siek gewees en net die eerste dag was daar baie gewees.

My siklus is gewoonlik 28 dae.
Gister aand was ek verskiklik naar gewees, voel of ek nie genoeg asem inkry nie, en dit voel soms of my ingewande klop,
is daar dalk iets waaroor ek moet worry.

Dankie Baie
Riana
Answer 531 views
Expert
GynaeDoc
gynaedoc

01 Jan 0001

If you had a light period in January, I would suggest that you check a pregnancy test.

Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9269 votes
No
66% - 17863 votes
Vote