Ask an expert
Question

11 Jan 2003

wonder oor anale sex
my sexmaat stel voor dat ons anale sex probeer. ek is skrikkerig omdat ek nie weet wat om te verwag nie. moet mens sekere voorbereiding doen of kan mens dit enige tyd doen?
Answer 3,559 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Pixy, ek wil nie my persoonlike oortuigings op jou afdwing nie, maar jy moet verstaan dat die rektum nie vir seks ontwerp is nie. As julle dit wil probeer moet julle genoeg lubrikant (KY jellie) gebruik, geduld beoefen deur stadige te penetreer, en jy moet probeer om nie jou sfinkter saam te trek nie en diep asem te haal. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.