Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Yasmin & Gaining weight
Hi Dok
Ek was op Yasmin en in September 2005 dit gelos omdat ek & my man wil probeer vir 'n babatjie. In die twee maande wat ek nou nie meer op 'n verbehoedpil was nie, het ek nog nie gemenstrueer nie. (ek is nie swanger nie). Vandat ek kan onthou het ek 'n probleem met menstruasie (vandat ek 14 was en is nou 28). Intussen tel ek nou vinnig gewig op, amper 20 kg! Is moeg en tam. Voel partykeer of iets op my bors druk sodat ek moeilik asem kry, veral as ek le. Selfs om die kleinste ding te doen, laat my uitasem. Niks het in my lewe verander soos bv eetgewoontes nie. As ek eet, moet ek of toilet toe gaan omdat my maag wil werk of ek voel naar, want dit voel of die kos in my keel vassit. Kan die simptome dalk op 'n hormoon wanbalans dui? Ek was dokter toe en hy het het antidepressante voorgeskryf vir "Panic Disorder" - Cilift & Fluanxol - en ek het nie eens geweet ek voel depressed nie. Ek het besluit om dit nie te drink nie, omdat ek geensins depressed voel nie. Die bloedtoetse (vir skildklier, glukose & colestrol) het skoon terug gekom. U opinie sal waardeer word. Baie dankie

I would suggest that you see a gynaecologist. If you always had problems with your cycle when not on the Pill, you could have PCOS. The weight gain would fit in with this diagnosis as well.
The shortness of breath and pressure on your chest could be due to panic attacks, but I cannot really comment on that.
Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.