Ask an expert
Question

28 Jun 2011

yaz
hi ek is op yaz (lite) al seker vir so 8maande ek het in Januarie getrou en ons wil nie nou n familie begin nie. is dit nodig om dan kondome ook te gebruik tydens seks of nie. As ek dit elke dag op die selfde tyd drink
Answer 374 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Lize

As jy die produk reg gebruik, is dit nie nodig om kondome ook te gebruik nie.

Groete




Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.