Ask an expert
Question

10 Jul 2005

yster terkort
Bloedtoetse van my dogter (4jr) het aangetoon dat haar ystervlakke baie laag is en die nodige medikasie is voorgeskryf. Hoe kan ek dit oor die langtermyn voorkom. Ek het die selfde probleem nog my hele lewe en haat ysterpille, aangesien dit hardlywigheid meebring. Wat kan ons doen?
Answer 645 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Ysterloos, kon die pediater uitvind waarom haar yster laag is? Laat weet my as ‘n nuwe vraag en dan neem ons dit van daar. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.