Ask an expert
Question

15 Mar 2007

ZITHROMAX
DIE DOKTER HER VIR MY SEUNTJIE ZITHROMAX VOORGESKRYF HY HET BRONGITIS GEHAD!EK HET GESIEN DAARS NET 15 ML DWS DIT IS NET VIR 3 DAE!DIE MEESTE ANTIBIOTIKA IS VIR 5 DAE WAT MAAK ZITROMAX ANDERS!EK HET GEHOOR DIT BLY VIR 7 DAE IN DIE SISTEEM!IS DIT WEL WAAR DAT DIT VIR 7 DAE IN DIE SISTEEM BLY?
Answer 465 views
Expert
Pharmacist
pharmacist

01 Jan 0001

Dit het 'n verlenge werkingsmeganisme, en is aansienlik sterker as ander medikasie. Dis onwaarskynlik dat dit vir 7dae in die sisteem bly, maar is sterk genoeg om meeste infeksies sterretjies te laat sien
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9270 votes
No
66% - 17927 votes
Vote