Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Zyban
Hi daar Dokter,
Wat is u ondervinding met u pasiente en Zyban om op te hou rook?
Ek rook en is op Paxil. Ek het gedink om eerder Zyban as `n anti-deppresant te gebruik (en natuurlik die Paxil stop) en dan kan ek 2 vlieë met een klap doodslaan.
Ek het ook gelees dat Zyban nie so `n groot rol op `n gebruiker se libido uitoefen nie.
Het u vir my enige raad, asb?

Bee-bee
Zyban is 'n goeie keuse en dit verdubbel jou kans om op te hou rook, maar onthou jy moet wel 'n datum kies wanneer jy gaan ophou. Jy kan wel Paxil met Zyban vervang, maar wanneer jy ophou rook, kan jy jou dokter konsulteer vir 'n beter meer doelgerigte anti-depressant. Onthou jy kan ook nie dadelik staak met die Paxil nie, jy sal jouself eers moet speen voor jy oorgaan op die Zyban. Jou dokter sal jou hiermee kan help.
Groete
Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.