Ask an expert
Question

09 Nov 2011

My brain rus nie!
Help asb...ek is 46 jaar oud en in die algemeen sukkel ek om te slaap. As ek tot ruste kom voel dit of my brain die afskakel ni...ek " dink"  die heeltyd.... Ek het al ''n ligte ontspannings pilletjie gedrink maar dit help ni!! Dit gebeur 5-6 in ''n week! Ek voel al om nie te gaan slaap ni want ek " slaap"  ni!!
Answer 551 views
Expert
Sleep Expert
sleep expert

01 Jan 0001

In hierdie situasie help pille as 'n reel nie.

Ek sou voorstel dat u met 'n sielkundige begin om u leer om tot rus te kom snags.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9425 votes
No
68% - 19886 votes
Vote