Ask an expert
Question

07 Dec 2009

&quot sleep paralysis&quot 
Ek stel baie belang in die algemene slaappatrone, presiese werking van slaaphulpmiddels op die brein ens.Is sulke literatuur -moontlik ' n kursus om ook ander te help beskikbaar in RSA- adres/ -|- akbesonderhede asb.
Answer 622 views
Expert
Sleep Expert
Sleep expert

01 Jan 0001

Die beste boek, myns insiens, vir die nie-medies-opgelei, is die deur Dr William Dement. Dit behoort beskikbaar te wees in alle goeie boekhandelaars. Vir die wat meer medies-gerigte inligting wil he, sou ek "Principles and Practice of Sleep Medicine" deur Kryger et al voorstel.

Vir enigiemand wat al klaar medies opgelei is, is daar 'n nagraadse kursus in Slaapgeneeskunde beskikbaar deur die SA Kollege van Neurologie.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9476 votes
No
68% - 20315 votes
Vote