Ask an expert
Question

20 Apr 2004

Gewig na die pill
Dag almal

Kan julle asb vir my se hoekom tel ek so baie gewig op nadat ek die pill begin gebruik het. Ek is 21 en ek het baie zits begin kry en ek eet abnormaal baie. Hoe kan ek dit verhoed en my gewig trug kry na normaal asb en my gesig? Sorry spelling baie haastug.
Answer 615 views
Expert
Teen expert
teen health expert

01 Jan 0001

Hi Rambos

Die pil veroorsaak wel waterretensie maar jy sal op die meeste een/twee kg swaarder weeg. Die probleem is die eet jy sal op 'n gesonde voedselplan moet gaan met genoeg water en dan ook oefening. Jou gewig sal afneem en dan kan stabiliseer en jou vel sal ook begin verbeter.

T
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9472 votes
No
68% - 20283 votes
Vote