Ask an expert
Question

12 Oct 2006

ma met baie trane
Ek is Maart geskei na n ongelukkige en huwelik van hel. My twee dogters was te bly toe ek van my besuilt vertel en gese hulle bly by my. My ex het gese dat die jongste dogter my al haar hel gaan gee en hy gaan vir my lag. Wel sy woorde is waar. Hulle is baie bang vir my ex. En soos die jongste aan gaan is dit my ex deur en deur. Bombasties, ongeskik, geen respek. Ek het n vrien ontmoet nadat my twee dit aangemoedig het, nou elke keer as ons by hom is dan sal sy hom nie groet nie, is cheeky met hom. Ek het al mooi gepraat, selfoon weg gevat, maar elke keer is dit iets anders.Ek het gese dat ek dit nie gaan duld nie dat sy by haar pa kan gaan bly, maar pa sal se dat ek nie na my kinders kan kyk nie en lekker kry en hy is baie jaloers op my vriend en as sy by hom gaan blt verloor ek haar onderhoud wat ek nie kan bekostig nie want dit betaal my een slaapkamer woonstelletjie. Hoe moet ek dit hanteer ek is op die punt om n instorting te kry, slaap sleg ooreet my self huil baie en is bedruk. Iemand gee asb vir my raad
Answer 1,568 views
Expert
Teen expert
teen expert

01 Jan 0001

Hi,

parents being split in these situations is not unusual as a child can see that because you no longer get along they can push the boundaries.

If there is no possibility of communicating with her father so that you are both dealing with the situation in a similar way I would recommend you seek out assistance via family therapy.

A really good organisation is FAMSA and you can contact them at www.famsa.org.za

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.