Ask an expert
Question

25 May 2011

ZOLPIDEM 7.5.MG
My ma gebruik 6 deur die dag en 8 in die aand omrede sy 24/7 angsaanvalle kry kan ons haar stadiig met valiums afhaal
en sodra sy af is haar na n slik neem sy weier nou want is bang hulle neem haar pille weg en dan kry sy weer die erge angsaanvalle.Sy is gesond wil weet hoeveel valliums oer 7.5mg pil en met hoeveel verminder ons dit Dankie
Answer 1,183 views
Expert
Addictions expert

01 Jan 0001

Geagte Skrywer,

Dit wil voorkom dat jou ma n slaap tablette verslawing het. Ons huiwer om inligting oor die internet te stuur ingevolge haar “detox” procedure. Ons stel voor dat jy eerder n Gesondheids professioneel gaan raadpleeg. Dankie vir i belangstelling.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.