Ask an expert
Question

04 Jul 2005

'n malle gejeuk
My voete het begin jeuk, daar was 'n fyn uitslag, witterige knoppies wat ongelooflik baie jeuk. qWannerdit stukkend gekrap is pyn dit baie maar die jeuk is stiller. Het al allerhande rate probeer en was by die dokter. Terwyl ek die medisyne gebruik is dit baie rustig, maar sodra die medisyne klaar is die simptome net erger. Wat my so ontstel is dat ek jeuk kolle op my lyf ook het, vingers maag, boude, polse, gelukkig nie inwendig nie. Wat my nog verder pla is dat ek nou my man ook al aangesteek het, maar ons kom agter dat syne met stress verband hou, my kind het oor die naweek ook begin kla. Ook die klein wit knoppies wat so jeuk.
Ons stort almal 2 keer 'n dag, so van vuiligheid kan dit nie wees nie. Ekis raad op. HELP my asseblief!!!
Answer 1,184 views
Expert
Foot expert

01 Jan 0001

In english
Kabouter it certainly sounds as if you and now your whole family have been attacked by a serious fungal infection, and I urge you to make a family appointment at a dermatologist immediatly, in all probability you will all be put onto oral anti-fungal medication. However I cannot rule out a parasitic infection like scabies. You MUST GET TO A DERMATOLOGIST. When you phone tell them you contacted me on this site, and I say it is urgent
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.