Ask an expert
Question

11h ago

Back Pain - 15 years old!!!
Hallo Dokter. Ek het so twee drie weke terug n brand gevoel onder in my rug - so op die boud been gekry. Ek weet nie wat dit is nie, en dit het stadig maar seker erger begin brand, en nou kramp dit erg en pyn ook. So 3 weke terug het ons sport gehad by die skool, en ek het baie rondgehardloop. Af en toe kramp dit tot hoog in my rug, maar baie min. Dit is seerder as ek geloop het, en gaan sit, want as ek sit kry ek daardie krampe. Ek wil nie dokter toe gaan nie, want ek hou aan glo dit is maar net n spiertjie of iets. Dit is nogal onaangenaam!!! RAAD ASSEBLIEF SO GOU AS MOONTLIK!!! Morne, 15 jaar oud. :-(
Answer 473 views
Expert
physiotherapist

01 Jan 0001

Hi Morne

The best thing you can be doing if you want to avoid going to the dr is to stretch your back muacles as well as you hip muscles and I have a feeling if you include your neck and massage your jaw muscles that may help too. If not then I would suggest you get yourself to a physio who will be able to help you.

Douglas
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.