Ask an expert
Question

31 Jul 2006

bloedtoetse
Ek is 26 jr en 1,7m lank. Ek het in die laaste 1 en half drastiese gewig toename getoon. Was by dieetkundige waarna ek 'n lae Gi dieet volg asook kolon spoelings en limfdreinering. Die laaste 5maande het ek van 60kg na 65kg toegeneem. Ek wil graag bloedtoetse gaan doen, maar wat sou jy aanbeveel toets hul om sodoende te kan vasstel of daar iets fout is tov gewigstoename.
Answer 714 views
Expert
pathologist

01 Jan 0001

Ek stel voor dat jy 'n dokter sien. Afhangende van die kliniese bevindings kan toetse aangevra word.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.