Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Chroniese medikasie-depressie toestande
Graag word verneem waarom word chroniese medikasie nie
meer vir "Depressie"toestande voorgeskryf nie?
meer vir "Depressie"toestande voorgeskryf nie?
Die verskil tussen “Voorgeskrewe Minimum Voordele (VMV) ” of Prescribed Minimum Benefits soos voorgeskryf deur die Mediese Fonds Wetgeing en Skema Voordele, is as volg: Indien ‘n mediese skema om as mediese skema werksaam wil wees binne die voorskrifte van die wet, moet dit ten minste die “VMV” aan lede verskaf. Die regering het onlangs die lys van chroniese kondisies wat deur mediese skemas gedek moet word, uitgebrei na 25 en soos u aangedui het is depressie nie een van die kondisies wat gedek word nie. Ongelukkig sal hierdie aangeleentheid direk na die Gesondheids Departement verwys moet word.
Daar is egter 2 belangrike aspekte om te oorweeg.
1. Vir ‘n kondisies om as chronies erken te word, moet dit vir 3 maande of langer aanhou. Miskien voel die
Gesondheids Department dat die oorgrote meerderheid van depressie gevalle wel binne hierdie 3 maande
periode behandel kan word.
2. Selfs al word depressie nie erken as kondisie wat deur die VMV gedek moet word nie, verhoed dit nie die
mediese skemas om wel dekking vir Depressie te verskaf nie en die oorgrote meerderheid skemas dek dit
wel.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.