Ask an expert
Question

16 Feb 2004

Duim suig
Ek het 'n 11 jarige seun, wat volgende maand 12 word en hy suig nog duim. Hy suig nie voor maats of vreemdes nie en ook nie in skool. Hy sê ook dat hy wil ophou maar nie kan nie, want in sy slaap suig hy. Dit raak nou 'n baie groot probleem vir hom en ek kan sien dit pla baie. Ek sê aan hom dat hy net vir homself moet sê ek gaan nie meer duim suig nie, maar hy sê hy kan nie, hy raak lus vir duim suig. Hy sal byvoorbeeld skelmpies om die hoek gaan staan en suig. Wat kan ek doen om hom te help. Hy moet nou op 'n kamp gaan en is baie bang dat hy in sy slaap sal suig en die kinders hom sal sien. Gee asb raad as u kan. Dankie
Answer 980 views
Expert
physiotherapist

01 Jan 0001

Hi LS

I think if you could find a kinesiologist in your area they should be able to help him change this pattern of behavour. The more he has to hide it the more emotion he places on it, the more dificult it is to stop.

Douglas
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.