Ask an expert
Question

02 Mar 2004

Gesigpyn
'n Tandarts het omtrent 15 jaar terug aan my tande gewerk. Hy het die voorste tande meer vorentoe geplaas dus die vorm van my mond heeltemal verander. My kakebeen het elke keer 'n klap geluid gemaak as ek my mond oopgemaak het. Ek kry nou daagliks kopseer veral aan my regterkant waar my kakebeen by my oor bymekaar kom. Pynpille help nie hiervoor nie. Kan ek iets doen om te dit te stop?
Answer 800 views
Expert
headache

01 Jan 0001

Dit klink asof u temperonmandibulere gewrig probleme het, ek sou voorstel dat u 'n Kaak-gesigs en manchirurg sien.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9365 votes
No
67% - 19351 votes
Vote