Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Groot borste by mans
Dokter,
Skaam oor groot borste. Oefening help nie, is nie oorgewig nie.
Waarom hierdie verskynsel want dit is nie normaal nie?
Kan dit met hormoon behandeling herstel word? Het kortisoon inspuitings as baba ontvang. Lipo suiging is 'n oplossing maar dit is baie duur. Sal dit weer vergroot na 'n uitsuiging?
Ek is 44 jaar oud.

Beste Selfbewus,
Moet asb. nie skaam wees nie - ek het baie manspasiƫnte met dieselfde probleem. In sommige gevalle is dit a.g.v. 'n endokrinologiese (hormoonafwyking) en dit kom ook dikwels voor by jong tienerseuns, wie uiteraard ook baie selfbewus is hieroor.
'n Borsreduksie - waar die weefsel chirurgies verwyder word, presies soos by 'n vrou met groot borste, word dikwels saam met liposuiging gebruik. Dit verminder die kanse dat die bors weer kan vergroot. Dit word ook beinvloed deur die hoeveelheid vet teenwoordig.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.