Ask an expert
Question

29 Nov 2005

Hak is seer na stap
Ek stap gereeld, en het vanaf Saterdag 'n pyn in my regter hak.
Dit is in die agterste gedeelte aan die buitekant van my hak. Dit is taamlik pynlik om te trap op my hak.

Ek drink nou maar voltarens, en smeer my hak met Arnica.

Wat is die probleem? Kan ek voortgaan met stap, of moet ek my hak 'n paar dae laat rus? Vir hoe lank?
Answer 1,869 views
Expert
Biokinetici

01 Jan 0001

Hi Anne
dit kan een van 'n paar oorsake wees
Waar die TA op die hak inplant weens ooreising en dan sal 'n paar dae rus beslis help. Dit hang van die graad van inflamasie af van hoe lank jy behoort te rus. Dit kan ook weesn 'n irritasie van die stapskoen/stewel wees. Dit kan ook 'n bursitis wees(om net 'n paar te noem) en vir al hierdie toestande sal rus en Voltaren/iest soortgelyks help
sterkte
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9472 votes
No
68% - 20296 votes
Vote