Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
hart versaking
kan jy my alles vertel van hartveraking en die herstel daarvan
Hallo Hester,
Om alles oor hartversaking te skryf sal ‘n hele boek vat !! Kortliks, werk die hart net soos enige pomp. Daar kan verskillende probleme onstaan wat die pomp se aksie minder doeltreffend maak. As daar ‘n onderdeel vervang kan word, en die pomp geen permanente skade intussen gely het, kan die pomp heeltemaal herstel. Indien dit nie so is nie, kan ander maatreels ingestel word om die werk van die pomp te verminder, sodat dit nog in werkende toestand kan bly.
In die liggaam, kan daar bv waterpille en bloeddrukpille voorgeskryf word, om die lading van die hart te verminder. Met die verminderde vereistes, kan die hart dan weer normaal werk. Die regstelling van enige omkeerbare toestande wat die hartversaking in die begin veroorsaak het, sal ook die toestand verbeter. bv. as die hartversking veroorsaak is deur kroonaar siekte, sal ‘n omleiding help.
Die beste persoon om jou hiermee te help is ‘n kardioloog. Die behandeling kan soms moeilik wees, en kan ook lank vat.
Sterkte,
HeartDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.