Ask an expert
Question

03 Apr 2006

Hartklepvervanging
Baie dankie dat u my Pa gaan besoek het in die hospitaal en dat u vir hom gesê het u was ook by met die operasie. Hy is uit die hospitaal en lyk verbasend goed. Dankie vir alle hulp. Ek waardeer dit opreg.
"Susan"
Answer 1,113 views
Expert
HeartDoc

01 Jan 0001


Hallo Susan,

Jou Pa het besonder goed gedoen, alles in ag geneem. Ek is bly dat ek kon help.
SĂȘ asseblief groete vir hom. Onthou ook om die chirurg te kontak as daar enige twyfel ontstaan oor sy behandeling ens.

Sterkte vir julle almal daar bo.

Heartdoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9436 votes
No
68% - 20006 votes
Vote