Ask an expert
Question

01 Mar 2004

HOOFPYN VOOR MENSTRUASIE
Hi Doc

Ek ly nou omtrent al 5 jaar aan erge hoofpyne, dit begin gewoonlik omtrent 2 weke voor menstruasie, vir omtrent drie dae aanmekaar. Ander kere is dit slegs 'n paar dae voor menstruasie vir ook drie vier dae aanmekaar. Niks help nie, ek het op 'n stadium baie grand-pa's gedrink, wat tog gehelp het om die pyn te lig, maar het maagsere ontwikkel en kan dit nou glad nie meer drink nie. Ek het ook 'n sterilisasie gehad aangesien hulle gesê het dit is die pil wat die hoofpyn veroorsaak. Is daar dalk raad vir my?
Answer 4,480 views
Expert
headache

01 Jan 0001

Meeste hormonaale hoofpyne (die met mentruasie en die met ovulasie) is gewoonlik migraine hoofpyne en dit is altyd better better om dit met migraine medikasie te behandel.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9433 votes
No
68% - 19971 votes
Vote