Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Knoppies op bo-arms
Ek skryf net weer in verband met die knoppies op my bo-arms. (keratosis pilaris). Ek was al by verskeie dokters en dermatoloë. Een het bevestig dat dit wel keratosis pilaris is. Een het gese dat dit oorerflik is en daar niks aan gedoen kan word nie. Ander het weer vir my salf gegee. Dit is asof die knoppies beter geword het, maar die merkies wat dit agtergelaat het is nou die probleem. Ek het al gewonder of mens nie 'n "chemical peel" op my arms kan doen nie. Ek is werklik raadop. Ek is 21 en gaan in die somer nie kan moulose hempie dra nie. Help asb.
Ek aanvaar dat jy keratosis pilaris het. Dit klink ook of alles oor die toestand wat tot nou aan jou meegedeel is korrek is. KP kan nie genees word nie. Die toestand is wel geneig om te verbeter soos mens ouer raak. Melksuur/salsielsuur/ureum in vogroombasis mag tydelik die vel gladder maak. Sommige dermatoloƫ gee Roaccutane in lae dosis, maar ek ek is ten gunste daarvan nie.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.