Ask an expert
Question

08 Jul 2005

Koffie en hartkloppings
Ek kry so nou en dan nogals erg hartkloppings, maar niks te ernstig nie. My dokter sê dit kan al die koffie wees wat ek drink wat dit veroorsaak. ek drink so 3-4 koppies 'n dag. Kan koffie hartkloppings veroorsaak?

Answer 1,199 views
Expert
HeartDoc

01 Jan 0001

Hallo Eugene,

Ja, koffie is bekend vir daardie effek. Maar gewoonlik moet jy meer per dag drink as
Net 3-4 koppies. (afhangend natuurlik van hoe sterk jy dit maak) Miskien is jy maar net
uiters sensitief vir koffie. Probeer om vir ‘n paar dae niks te drink wat kaffeien bevat, en
sien of dit ‘n verskil maak. Onthou dat gewone tee en Cola drankies ook vermy moet
word, maar Rooibos tee het geen kaffeien nie.

As jy met hierdie toets nog steeds hartkloppings het, sak jy dit moet laat ondersoek,
verkieslik by ‘n kardioloog.

HeartDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9464 votes
No
68% - 20193 votes
Vote