Ask an expert
Question

25 Nov 2005

maagspiere
Ek is reeds in my 50's en die ou maagspiere is maar pap asook die bo arms is maar los enige raad of wenke vir oefeninge
Answer 926 views
Expert
Biokinetici

01 Jan 0001

Hi mp
jy moet maag en arm oefeninge doen. In die Sarie van Sept het 'n baie goeie klomp oefeninge verskyn. As jy tuis wil oefen is daar 'n tuisapparaat wat ons in die Sarie adverteer het waarin ook 'n klomp oefeninge verskyn het. Jy kan my kontak bu 0866544870 met jou besonderhede dan stuur ek die aparaat met oefeninge vir jou
Anders moet jy jou Bio kontak vir 'n reeks oefeninge want dis moeilik om dit effektief op die forum te bespreek.
strekte
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9439 votes
No
68% - 20025 votes
Vote