Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Meniskusbesering
Ek het in Mei verlede jaar 'n meniskus-skeur mediaal met beserings aan die posterior ligament regs en osteo-atrose in my regterknie gehad. Atroskopie is gedoen om dit te herstel. Die probleem is nou dat ek probeer gewig verloor, maar wanneer ek 'n ent gestap het word die knie baie seer. Sal dit help om op die HealthWalker te loop met gewiggies aan die enkels om gewigdraende oefening te simuleer?
Hi Ilsa
Omdat ek jou knie nie self gesien of geevalueer het nie, is dit vir my baie moelik om voor te skryf wat se oefening jy kan doen en wat se oef jy eerder moet vermy. Daar kan verskeie faktore bydrae tot die pyn in jou knie, bv. Verkeerde aktivering van knie-stabiliserings spiere wat kan lei tot onstabilietit in jou knie, verminderde omvang van beweging, verminderde spierkrag, verkeerde biomeganika, ens.
So voordat jy enige oefening aandurf, stel ek voor dat jy eers na `n biokinetikus gaan vir `n deeglike evaluasie. Na so `n evaluasie sal die biokinetikus dan deur wetenskaplike oefen program voorskrif die probleem areas aanspreek. Die biokinetikus sal dan ook kan aan dui aan watter aktiwiteit u mag deelneem om gewig verlies aan te spreek.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.