Ask an expert
Question

21 Jul 2006

premature babas altyd siek
hi

my baba is op 27 weke gebore en is nou 2 en 'n half jaar oud. sy is gereeld in die hospitaal a.g.v long verwante siektes.

Gaan dit beter word as sy ouer word?
Answer 1,701 views
Expert
Premature baby expert

01 Jan 0001

Hallo Meruska

Jong die behoort so van twee jaar af beter te gaan, maar afhangend van die skade aan haar longetjies kan dit ‘n meer permanente toestant wees. Vra gerus jou dokter of daar ‘n inspuiting is wat haar immuniteit kan opbou en die toestand verbeter. Dagsorg en kleuterskole is ook ‘n groot risiko vir enige kind om longverwante siektes op te doen.

Groete
Welma
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.