Ask an expert
Question

19 Apr 2006

UPDATE
Hi HeartDoc

Ek stuur net vinnig vir dokter 'n skrywe om te sê dat alles nog uitmuntend gaan aan hierdie kant van die aarde. Gaan goed met pa en daar is geen probleme. Net die knieg en nek wat nou probleme gee, maar die knieg is oppad om vinnig uitsorteer te word.

Hoop dokter floreer nog daar in die Moederstad?

Hoop om gou van dokter te hoor. So lanklaas gesels!!

Groetnis
Morne
Answer 492 views
Expert
HeartDoc

01 Jan 0001



Hallo Morné,

Dis ongelooflik! Ek dink heelweek aan julle, en wonder hoe dit met Pa gaan. Baie dankie vir die skrywe – ek is bly dat dinge nog so goed gaan. Ek hoop dinge op skool net so goed is.

Hier in die Kaap het winter uitendelik begin, met stormwinde en reen : gister was dit te warm om ‘n jersey te dra, en vanaand bibber ons van die koue!! Nouja, dis Kaapstad!

Sê groete vir Pa. Ek hoop dat jy nou en dan sal inskryf om te laat weet hoe dit gaan.

Groete,

HeartDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9365 votes
No
67% - 19351 votes
Vote