Ask an expert
Question

30 Oct 2006

"Voetswamme":
Hi Doc

My pa is nou so 56 jaar oud, en het nou ewe skielik sulke "voetswamme" op sy voet begin kry. Dit is rooi en opgehewe en jukkerig. As die vel droog word, dan kraak dit en is dan baie seer.

Wat kan hy opsmeer om dit beter te maak asseblief

Dankie
Jeanne
Answer 2,020 views
Expert
skindoc

01 Jan 0001

Ek is nie seker wat jy bedoel met "voetswamme" nie. As die plekke rooi en jeukerig is, kan dit 'n swaminfeksie, ekseem of psoriase wees. Die vel kraak as dit droog word. Dit kan eintltik met enige van bogenoemde gebeur. My voorstel is om 'n kortisoon salf vir 10 dae aan te wend, twee keer per dag. Jou dokter sal dit moet voorskryf. Indien daar nie verbetering is nie moet mens heroorweeg.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9360 votes
No
67% - 19293 votes
Vote