Ask an expert
Question

29 Nov 2005

wonder net
Ek wil graag uitvind wat is die kanse op oorlewing as die baba op 26 weke gebore is?
Answer 424 views
Expert
Premature baby expert

01 Jan 0001

Hallo

Dit hang af hoekom die baba op 26 weke gebore is en hoe hulle vaar direk na geboorte. As 'n baba so vroeg kom, omdat sy mamma hoƫ bloeddruk gehad het, doen hulle gewoonlik baie goed met min, indien enige probleme. As hy vir 'n ander rede vroeg is, soos water wat gebreek het, infeksie, ens. dan is hulle gewoonlik redelik siek, maar met die huidige tegnologie werk ons met 'n 50% oorlewings ratio. Die kanse is dus 50/50 op oorlewing en 'n goeie uitkoms en sterfte, afhangend van omstandighede.

Groete
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9425 votes
No
68% - 19886 votes
Vote