Ask an expert
Question

16 Oct 2008

seer borste
Baie dankie vir die vooreg.Ek het 16 jaar terug my baarmoeder en eierstokke laat verwyder. Sederdien Is ek op hormoon behandeling. Elke jaar Junie of Julie swel my borste en raak baie seer. Ek kry ook mood swings. Was by my GP en sy kan nie verstaan hoekom net daai twee maande nie.
baie dankie

16/10/2008
Answer 1,578 views
Expert
Breast health expert
Breast health expert

01 Jan 0001

Hi Tilla,

Jy se nie hoe oud jy is nie....seer borste is dikwels die gevolg van hormoonvervanging. Bespreek dit met jou geneesheer of -dame en kyk of dat die hormoonvervanging nog nodig is. Ek is ook 'n bietjie verbaas dat dit net in die 2 maande voorkom.....

Groetenis
Prof. J. Apffelstaedt
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.