Ask an expert
Question

22 Jan 2013

Is dit nodig vir n hart omleining?
My Vader is 74, het al n hart aanval en 2 beroertes gehad. Het suikersiekte en hoe bloedruk. Kry in die laaste tyd gereeld pyn in die bors en kla die skouers pyn vreeslik. Wil graag weet moet ons dit dalk oorweeg dat hy gaan vir n hart omleining?

Dankie
Annelie
Answer 1,259 views
Expert
Cardiologist
Cardiologist

01 Jan 0001

Beste Annelie

Dankie vir jou vraag. Voordat enige besluit oor ‘n moontlike omlyning vir jou pa kan oorweeg word, sal ‘n angiogram moet gedoen word. Die toets sal deur ‘n kardioloog moet gedoen word, dus wil ek voorstel dat jou pa deur ‘n kardioloog gesien word. Die kardioloog kan die aard van sy pyn ontleed en ‘n aanbeveeling maak oor moontlike behandeling.

Ek hoop dit gaan beter met jou pa.

Vriendelike groete.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
31% - 9520 votes
No
69% - 20870 votes
Vote