Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Nek werwel probleem
Dok,
So 4 jaar gelede is daar uitstulping van die kussinkie tussen C5 en C6 gediagnoseer. Ek toe na 'n Chiro, en na 5 behandelings baie beter gevoel. Intussen het die simtome weer verskyn, en my huisdokter het volgens X strale aan my verduidelik dat die openinge in die werwels waardeur die senuwees vertak, besig is om te vernou. Kan 'n Chiro help in so 'n geval, of kan dit slegs dmv operasie reggestel word ?

Chiropraktiese behandeling sou my keuse wees, tensy daar erge neurologiese implikasies is - dan moontlik na 'n neurosjirurg. Dit klink nie vir my of u op hierdie stadium sjirurgie moet oorweeg nie. Bepreek u x/strale met u chiropraktisyn.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.