Ask an expert
Question

02 Apr 2006

Reflux, wat behels dit?
Wat behels die behandelings vir reflux babas? Wat presies word gedoen? My man is 'n GP en baie daarteen, hy reken dit gaan later in baba se lewe probleme veroorsaak. Ek is swanger en bang dat my 2de baba ook reflux sal hê. Kan u asb vir my bietjie inligting gee? Ek sien nie weer kans vir die maande lange trauma met reflux nie.

Dankie
Answer 2,923 views
Expert
ChiroDoc
ChiroDoc

01 Jan 0001

Chiropraktiese behandeling vir babas is werklik baie lig - daar word regtig nie enige behandeling toegepas wat enige verder skade gaan veroorsaak nie. Meeste babas met die kwaal kry net een of twee uiters ligte behandelings - en die moeders slaap dan ook beter !! Skakel my gerus indien ek verder kan uitbrei..
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.