Ask an expert
Question

16 Jul 2008

senuwee vasgeknyp deur vierde rugwerwel
Ek ondervind baie pyn en 'n in my linkerboud, linkerbeen asook linkervoet agv 'n senuwee wat vasgeknyp word deur vierde rugwerwel. Ondervind ook tintelende gevoel in my been en voet soos wanneer jou voet "slaap". Benewens 'n operasie, wat kan ek doen om die toestand te verbeter/genees?
Answer 2,782 views
Expert
ChiroDoc
ChiroDoc

01 Jan 0001

Chiropraktiese behandeling kan beslis tot u voordeel wees, indien daar nie 'n werklike herniasie van die diskus is nie. Raadpleeg gerus 'n chiropraktisyn vir meer volledige advies en 'n fisiese ondersoek.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9380 votes
No
67% - 19435 votes
Vote