Ask an expert
Question

23 Oct 2009

Skoliose
Dag dok, ek is gediagnoseer met skoliose toe ek so 16 was, ek is nou 24 en die pyn raak wild. Kan ek iets daaraan doen?
Answer 5,521 views
Expert
ChiroDoc
ChiroDoc

01 Jan 0001

Die skoliose is 'n kongenitale kurwe wat bestaan. Ten spyte hiervan, is dit tog moontlik om u rug chiroprakties te behandel. Die doelwit is NIE om die skoliose te verbeter nie, maar om funksie te verbeter en sodoende die pyn en ongemak wat u verduur te verbeter. Besoek gerus 'n chiropraktisyn vir 'n meer deeglike ondersoek en moontlike behandeling.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9471 votes
No
68% - 20281 votes
Vote