Ask an expert
Question

09 Dec 2005

Spierpyne
Het geweldige werkspanning en ook huislike omstandighede: Enkelouer van liggaamlik gestremde seun van 12 en hiperaktiewe seun van 7.

Ek het spierpyn wat omtrent in die helfde van my rug begin. Dit gaan boontoe, beide skouer blaaie, skouers tot in my hande, waar my nek in my skedel ingaan tot in my kakebeen aan beide kante. Sal intensiewe fiseo terapie help of is daar enigiets anders wat gedoen kan word.
Answer 879 views
Expert
ChiroDoc
ChiroDoc

01 Jan 0001

Fisioterapie kan beslis van groot waarde wees. Hy/Sy sal ook u omstandighede en geskiedenis met u bespreek en sekerlik goeie raad kan gee. Sterkte !!
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.