Ask an expert
Question

06 Oct 2009

3596 Middel vinger
Hallo weer dokter

Ek het vandag daai vinger gehaak en toe die sensasie van " needles and pins"  gekry, Na dit het dit bietjie branderig gevoel, maar nogsteeds as ek daaroor vryf voel dit " dood" . Die vel daar voel glad. As ek met my nael daarop druk voel ek tog als. Dink dokter nogsteeds dit kan dalk net iets wees wat vasknyp?

Groete
Answer 663 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Vreemd
Ja - baie keer is dit die tipe senuwee wat vasknyp wat maak dat sekere sensasies abnormaal is, maar die "diep" sensasie soos druk en tas normaal bly.
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.