Ask an expert
Question

09 Jan 2005

6 weke onophoudelike diarree
Ek wil graag raad hê met bog. probleem. Reeds het ek 'n kursus antibiotika gehad; dosis Eltroxin is vlg. laboratorium toetse toepaslik; bloedtoetse vir kanker gehad en steeds duur die probleem voort. My maag is hard en opgeswel. Matige krampe.
Ek het ook eienaardige vetsakkies op my voete en opgeswelde bene vanaf die kniee, ek dink dit hou verband met my probleem.
Dankie by voorbaat.
Answer 477 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

EMS, dit is moeilik om ‘n diagnose van hierdie kant van die skerm af te maak, maar dit mag wees as gevolg van ‘n wanabsorpsie probleem as gevolg van ‘n lewer of pankreas problem. Dit mag natuurlik ook as gevolg van ‘n infeksie of derm probleem wees, maar ek kan nie sê sonder om jou te ondersoek nie. Die viningste sal wees om ‘n gastroënteroloog te sien en dit uitgesorteer te kry. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9380 votes
No
67% - 19432 votes
Vote