Ask an expert
Question

24 Jun 2020

Toe ore
Wat kan ek gebruik/doen om my ore oop te kry en van die suisgeluid in my ore ontslae te raak. Ek kan wel hoor as mense met my praat maar dan moet ek fisies by hul staan om te hoor
Answer 702 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

26 Jun 2020

Hi Magriet
Indien daar was in jou ore is kan jy dit behandel met n klein bietjie soetolie - maar indien jy vermoed dat daar iets ander fout is, dan is dit n beter plan om eerder dokter toe te gaan sodat hy/sy in jou ore kan kyk. Groete en sterkte. 
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
31% - 9563 votes
No
69% - 21620 votes
Vote