Ask an expert
Question

24 Jul 2008

Aambeie
Ek het ' n vreeslike gejik in my anus en ek is te skaam om dokter toe te gaan.

Hoe weet ek dat ek aambeie het en wat kan ek daarvoor gebruik?
Answer 14,384 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hi EE
kyk maar met 'n spiƫeltjie: aambeie voel soos sagte bobbels om die anus en kan soms bloei as jy afvee. Dit lyk soos donkerrooi tot blou pers druiwekorreltjies. Anusol room sal gewoonlik help.
as die vel net rooi en geirriteerd lyk, kan dit dalk 'n tipe ekseem wees - dan kan jy Fissan paste probeer
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.