Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Abses op skildkier
Een van ons familielede is woonagtig op ''n klein plattelandse dorpie. Die persoon het ''n abses op die skildklier. Die plaaslike GP het gesê dat dit nie kwaadaardig is nie en dat hulle nie bekommerd moet wees nie. Die abses het nou gebars en veroorsaak baie pyn.
Hulle wil nou na ''n groter plek gaan om ''n spesialis te raadpleeg. Die probleem is watter tipe spesialis sal met hierdie saak werk? Hulle bekommernis is dat dit dalk kan kwaadaardig wees en verder wonder hulle of dit verwyder moet word.
Watter tipe spesialis moet hulle gaan raadpleeg? Kan u dalk iemand aanbeveel in die Pretoria/Centurion area?

Hallo J
'n Sjirurg is die regte persoon om te sien al is geen sjirurgie nodig nie. Hier is 3 sjirurge in Centurion:
Gunning, Thomas 012 664 8800
Jekel, Johannes K 012 664 0335
Van Der Walt, Heine 012 664 8046
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.