Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Acute Lymphoblastic Leukemia
Beste Dr,
Ons kleinseun van 12 jaar het "Acute Lymphoblastic Leukemia". Hy het dit reeds ongeveer 6 maande gehad toe hy gediagnoseer is. Hy het chemoterapie en bestraling gekry. Hy kry op die oomblk kortisoon inspuitings. Die bestraling was by sy kop en longe. Hy is baie maer. Wat is die prognose in so 'n geval. Is dit 'n lang uitgerekte behandeling? "Reach for a dream" van die kankervereniging het hom per vliegtuig Durban toe geneem om die krieketspan te ontmoet. Doen hulle so iets vir alle kinders wat kanker het of net vir die wat terminaal is. Wat veroorsaak leukemie by kinders?
Baie dankie by voorbaat.
Mev. Julyan

Dear Marenda
Leukemie is maar 'n abnormale groei van die bloedselletjies wat dan die gesonde bloedselletjies uitstoot. Die behandeling kan uitgerek wees afhangend van of die kind periodes van remissie kry. Reach for a dream doen dit vir enige kinders wat kanker het, en nie noodwendig omdat sy prognose sleg is nie. Sy onkoloog sal vir julle 'n beter idee kan gee oor was sy spesifieke prognose is - hang af van pasient tot pasient. Sterkte!

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.