Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Akute maagkrampe
Hallo Doc,
Ek is 21 jarige dame en sukkel ongelooflik baie met maagkrampe aan die onderkant van my maag. Die pyn maak sy verskyning elke dag, maar nie die heeltyd nie en daar is tye wat dit baie seer is, so seer dat ek skaars kan loop. Dis nou al jare wat dit so aangaan, was al gehospitaliseer en was al baie na my huisdokter en sy het die laaste keer gesê ek het dikdermontsteking. Die pyn gaan vir ''n paar dae weg na behandeling met antibiotika, maar verskyn net weer. My stoelgang is hardlywig en soms baie naby aan diarree. dit wissel al is daar geen vernadering in my dieet nie. Kan dit IBS of spastiese kolon wees of wat is dit? Hoe kan ek ''n ordentlike diagnose kry?
Baie dankie vir u tyd

Hallo Anoniem
Jy kan dalk 'n spastiese kolon hĂȘ, maar mens moet ook kyk of jy nie dalk 'n sist op 'n eierstok het nie. Ek dink jy moet by 'n gastroenteroloog uitkom, dat hulle die nodige toetse kan doen - sonar en derm ondersoek onder narkose.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.